top of page

Welkom by Groenvingers

 "Be a part of the solution, not the pollution!" 

 Die groot probleem van die moderne samelewing is dat ons meer goedere verbruik as wat dit eintlik nodig is. Dus sit ons met 'n surplus goedere wat nie gebruik word nie. Hierdie goedere word later weggegooi wat besoedeling veroorsaak as dit nie herwin of herbruik word nie. Ons #Groenvingers sal die impak van die verskillende tipes besoedeling op die natuur bespreek. Dit sal julle beslis oorreed om 'n donasie te maak aan jou organisasie van keuse. 

#Groenvingers

​Kloofstraat 129,
Tuine
Kaapstad
8001

bottom of page